Ek reken nie vir altyd sondes toe nie,Ek bly nie vir altyd toornig nie,want anders sou dit die einde beteken van die mens,die mens aan wie Ek die asem gegee het.