Jesaja 57:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

So sê Hy wat hoog en verhewe is,Hy wat ewig leef en wie se Naam die Heilige is:Ek woon in 'n hoë en heilige pleken Ek is by hom wat verdruk en nederig is.Ek gee nuwe krag aan die nederiges,Ek gee nuwe krag aan die verdruktes.

Jesaja 57

Jesaja 57:14-17