Hulle is gulsige honde,hulle ken nie so iets soos genoeg kry nie.Hulle is herders sonder insig,hulle slaan elkeen sy eie koers in,elkeen is op sy eie voordeel uit.