Hy was verag en deur die mense verstoot,'n man van lyding wat pyn geken het,iemand vir wie die mense die gesig wegdraai.Hy was verag, ons het hom nie gereken nie.