Jesaja 53:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die dienaar was soos 'n loot wat voor die Here uitspruit,soos 'n plant wat wortel skiet in droë grond.Hy het nie skoonheid of prag gehaddat ons na hom sou kyk nie,nie die voorkoms dat ons van hom sou hou nie.

Jesaja 53

Jesaja 53:1-10