Jesaja 51:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Nou gaan die Here Hom oor Sion ontferm,Hy gaan Hom oor al die puinhope daar ontferm.Hy gaan die woestyngedeeltes maak soos Eden,die barre wêreld soos die tuin van die Here.Daar sal vreugde en blydskap in Sion wees,daar sal gedank en gesing word.

Jesaja 51

Jesaja 51:1-9