Jesaja 51:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Inteendeel, Ek sit dit in die hand van jou verdrukkers,hulle wat vir jou gesê het:“Gaan lê dat ons oor jou kan loop.”Jy moes jou rug soos die grond maak,soos 'n straat vir dié wat oor jou geloop het.

Jesaja 51

Jesaja 51:19-23