Jesaja 51:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

So sê die Here, jou Here en jou Godwat die saak van sy volk behartig:Ek gaan die beker wat jou laat steier het,uit jou hand wegvat,die beker van my toorn.Jy hoef nie verder daaruit te drink nie.

Jesaja 51

Jesaja 51:19-23