Word wakker, word wakker!Staan op, Jerusalem!Jy wat die oordeelsbekeruit die hand van die Here gedrink het,wat die beker gedrink het wat jou laat steier het,dit leeggedrink het!