Jesaja 51:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het vir jou gesê wat jy moet sê,en jou beskerm in die skaduwee van my hand,want Ek het die hemel oopgespanen die aarde se fondamente gelêen vir Sion gesê: Jy is my volk.

Jesaja 51

Jesaja 51:6-22