Jesaja 49:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Konings sal jou kinders oppas,koninginne sal hulle pleegmoeders wees.Hulle sal diep voor jou buigen die stof van jou skoene aflek.Dan sal jy besef dat Ek die Here is;wie op My vertrou, word nie teleurgestel nie.

Jesaja 49

Jesaja 49:20-26