Jesaja 49:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

So sê die Here God:Ek sal my hand uitstrek na die nasies toe,onder die volke sal Ek my vaandel opsteek.Dan sal hulle jou seuns op die arm na jou toe bring,en jou dogters sal op die skouer aangedra word.

Jesaja 49

Jesaja 49:18-26