Jesaja 48:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle het dit alles gehoor, julle kon dit alles self sien,sal julle dan nie daarvan getuig nie?Van nou af laat Ek julle nuwe dinge hoor,dinge wat verborge was, waarvan julle niks geweet het nie.

Jesaja 48

Jesaja 48:1-11