Jesaja 48:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

daarom het Ek dit lank tevore vir julle aangekondig,en dit aan julle bekend gemaak voordat dit gebeur hetsodat julle nie kon sê: “Ons afgode het dit gedoen,ons afgodsbeelde het beveel dat dit moet gebeur” nie.

Jesaja 48

Jesaja 48:3-15