Jesaja 48:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

As jy maar aan my gebooie gehoorsaam was,sou daar voorspoed en redding vir jou gekom het,so onkeerbaar soos 'n rivier, soos die golwe van die see.

Jesaja 48

Jesaja 48:15-22