So sê die Here, jou Verlosser,die Heilige van Israel:Ek is die Here jou Godwat jou onderrig tot jou beswil,wat jou lei op die pad waarop jy moet gaan.