1. Bel het ineengestort, dis klaar met Nebo!Julle gode wat deur julle rondgedra is,word nou op diere, op beeste gelaai.Hulle het 'n vrag geword vir moeë diere.
2. Dit is klaar met julle gode,hulle het ineengestort,hulle kan hulle vrag nie dra nieen word self in ballingskap weggevoer.