Bel het ineengestort, dis klaar met Nebo!Julle gode wat deur julle rondgedra is,word nou op diere, op beeste gelaai.Hulle het 'n vrag geword vir moeë diere.