Jesaja 44:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek bevestig die woorde van my dienaar,Ek bring wat my boodskappers aangekondig het, tot vervulling.Ek sê van Jerusalem: Hy moet weer bewoon word,en van die stede van Juda: Hulle moet weer opgebou word,en Ek self bou Jerusalem se ruïnes weer op.

Jesaja 44

Jesaja 44:24-28