Jesaja 43:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Laat al die nasies bymekaarkom.Al die volke moet teenwoordig wees.Watter afgod kan hierdie dinge so aankondig?Wie kon vooraf sê wat gebeur het?Laat hulle hulle getuies bringdat dié hulle saak bewys,en dié wat luister, kan sê: Dit is waar.

Jesaja 43

Jesaja 43:7-16