Jesaja 43:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Israel, julle is my getuies, sê die Here,en ook my dienaar wat Ek uitverkies hetsodat julle My kan ken en in My kan gloen kan besef dat Ek die Here is.Voor My was daar geen god nie,en na My sal daar ook nie een wees nie,

Jesaja 43

Jesaja 43:3-19