Jesaja 43:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy het nie geld uitgegeeom vir My wierookoffers te koop nie,en jy het My nie met die vet van offers verkwik nie.Inteendeel, jý het Mý belas met jou sondes,jy het My moeite aangedoen met jou oortredinge.

Jesaja 43

Jesaja 43:15-28