Jesaja 43:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy het nie vir My kleinvee as brandoffers gebring,My nie met offers vereer nie;Ek het jou nie belas met graanoffers nie,jou nie die moeite aangedoenom vir My wierookoffers te bring nie.

Jesaja 43

Jesaja 43:20-27