Wie is dit wat hom uit die ooste laat opstaan hetvir wie elke voetstap oorwinning bring?Wie gee nasies aan hom oor,onderwerp konings aan hom?Sy swaard en sy pyl en booglaat hulle verdwyn soos stof voor die wind,soos dwarrelende stoppels.