Jesaja 40:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Klim op 'n hoë berg en roep hard, Sion,jy wat die goeie tyding moet bring;roep hard, Jerusalem,jy wat die goeie tyding moet bring,moenie bang wees nie.Sê vir die stede van Juda:“Julle God is hier!”

Jesaja 40

Jesaja 40:2-14