Die Here God kom,Hy is die Magtige, Hy regeer.Hy bring die volk saam wat Hy Syne gemaak het,dié wat aan Hom behoort, is by Hom.