Jesaja 37:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe koning Hiskia dit hoor, het hy ook sy klere geskeur. Hy het rouklere aangetrek en is na die huis van die Here toe.

Jesaja 37

Jesaja 37:1-9