Jesaja 36:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die paleisbestuurder Eljakim seun van Gilkija, die staatsekretaris Sebna, en die hoof uitvoerende beampte Joag seun van Asaf het hulle klere geskeur en is terug na Hiskia toe om hom te vertel wat die hoofadjudant gesê het.

Jesaja 36

Jesaja 36:12-22