Jesaja 33:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar sal die Here vir ons die magtige God wees,daar waar die strome, die riviere, breed sal vloeisonder dat die vyand se roeibote daarop vaar,die oorlogskepe daar verbykom.

Jesaja 33

Jesaja 33:20-24