Kyk na Sion, die stad waar ons ons feeste vier:jou eie oë sal Jerusalem sien, 'n veilige woonplekwaar jou tent nie versit hoef te word nie,sy tentpenne nooit uitgetrek hoef te word nie,sy toue nooit meer breek nie.