Jesaja 26:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dié uit u volk wat gesterf het, sal weer lewe, Here,hulle sal opstaan.Word wakker en juig, julle wat in die doderyk is!Soos die dou lewe gee, gee u krag lewe, Here,die aarde sal hulle wat lankal gesterf het, lewend teruggee.

Jesaja 26

Jesaja 26:11-21