Jesaja 26:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ons was swanger, ons het inmekaar gekrimp van pyn,maar ons het niks in die wêreld gebring nie:ons het nie 'n redder vir die land gegee nie,en daar is nie inwoners vir die wêreld gebore nie.

Jesaja 26

Jesaja 26:9-21