Jesaja 23:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

'n Uitspraak van die Here teen Tirus:Huil, bemannings van die skepe wat op pad is na Tarsis toe,want julle moederstad is verwoes.Julle het dit gehoor toe julle van Kittiërland af gekom het.

Jesaja 23

Jesaja 23:1-4