Jesaja 19:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daardie dag sal die inwoners van vyf Egiptiese stede Hebreeus praat, en wanneer hulle 'n eed aflê, sal hulle dit in die Naam van die Here die Almagtige doen. Een van hulle sal Die Verwoeste Stad genoem word.

Jesaja 19

Jesaja 19:14-23