Jesaja 19:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Juda sal vir Egipte 'n verskrikking wees; elkeen wat hom aan Juda herinner, sal hom bang maak. Hy sal bang wees vir wat die Here die Almagtige oor hom besluit het.

Jesaja 19

Jesaja 19:14-24