Jesaja 16:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek huil saam met Jaser oor die wingerde van Sibma,my trane vloei oor julle, Gesbon en Elale,want julle het nie meer 'n vrugteoes en 'n graanoes nie,daar is nie meer oesvreugde nie;

Jesaja 16

Jesaja 16:4-12