vreugde en gejuig het verdwyn uit die vrugteboorde;in die wingerde word daar nie meer gesing en gejubel nie,in die parskuipe word daar nie meer wyn uitgetrap nie,want Ek maak 'n einde aan die oesvreugde, sê die Here.