Jesaja 12:1-3 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Op daardie dag sal jy sê:“Ek loof U, Here!U was kwaad vir my,maar U is nou nie meer kwaad nieen U het vir my uitkoms gegee.

2. God is my redder;Ek vertrou op Hom, ek is nie meer bang nie.Die Here my God is my krag en my beskerming;Hy is my redder.”

3. Met blydskap sal julle water skepuit die fonteine van redding.

Jesaja 12