Jeremia 52:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die hoof van die lyfwag het die bakke, die vuurpanne, die komme vir besprinkeling, die potte, die kandelare, die panne, die offerkomme, alles wat goud of silwer was, buitgemaak.

Jeremia 52

Jeremia 52:16-29