Jeremia 52:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het die potte, die skoppe, die skêre, die komme vir besprinkeling en die panne saamgevat, en al die ander bronsgoed wat in die tempeldiens gebruik is.

Jeremia 52

Jeremia 52:8-27