Jeremia 48:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die roem van Moab word nie meer besing nie;sy ondergang word in Gesbon beplan:“Kom ons roei daardie nasie uit!”Ook aan Madmen word 'n einde gemaak!Die swaard is agter jou aan!

Jeremia 48

Jeremia 48:1-12