Jeremia 48:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Oor Moab. So sê die Here die Almagtige, die God van Israel:Ellende wag vir Nebo, want hy word verwoes;Kirjatajim word verneder en ingeneem,die vestingstad word verneder en platgeslaan.

Jeremia 48

Jeremia 48:1-4