5. Gasa sal rou met kaalgeskeerde kop,Askelon sal woordeloos staan.Julle wat nog oor is daar op julle vlakte,hoe lank gaan julle julle van smart bly stukkend sny?
6. “Ag, swaard van die Here,hoe lank nog voor jy tot rus kom?Gaan terug na jou skede toe!Hou op, bedaar tog!”
7. Maar hoe kan hy tot rus komas die Here hom die bevel gegee het,hom 'n werk gegee het in Askelon en op die seekus?