Jeremia 43:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Nebukadnesar sal kom en Egipte verslaan. Wie aan pes moet sterf, sal aan pes sterf; wie as gevangene weggevoer moet word, sal as gevangene weggevoer word; wie met die swaard doodgemaak moet word, sal met die swaard doodgemaak word.

Jeremia 43

Jeremia 43:7-12