Jeremia 43:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dan moet jy vir hulle sê: So sê die Here die Almagtige, die God van Israel: Ek laat my dienaar koning Nebukadnesar van Babel haal en Ek sit sy troon bo-oor dié klippe wat Ek laat begrawe het en Ek span sy troonhemel daaroor.

Jeremia 43

Jeremia 43:7-13