Jeremia 32:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

U besluite is magtig, u dade groot. U sien alles wat die mense doen. U gee aan elkeen wat hom toekom, U beloon elkeen volgens sy dade.

Jeremia 32

Jeremia 32:11-22