Jeremia 32:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

U bewys u troue liefde aan duisende geslagte, maar U straf kinders vir die sondes van hulle ouers. Groot en magtige God, u Naam is Here die Almagtige.

Jeremia 32

Jeremia 32:16-23