Jeremia 3:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

In daardie tyd sal hulle Jerusalem noem: “Die troon van die Here” en al die nasies sal in Jerusalem bymekaarkom om die Naam van die Here te eer. Hulle sal nie hardkoppig bly nie.

Jeremia 3

Jeremia 3:14-19