Jeremia 21:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek gaan hulle straf oor wat hulle gedoen het, sê die Here,Ek gaan in die paleis 'n vuur aansteek wat alles rondom sal verbrand.

Jeremia 21

Jeremia 21:6-14