Jeremia 21:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek is jou teenstander, Jerusalem, sê die Here,jy wat hier bokant die dal op die klipplaat lê,jy wie se inwoners sê niemand kan hulle aanval nie,niemand kan hulle skuilplekke binnedring nie.

Jeremia 21

Jeremia 21:7-14